Welkom!

Afdruk PDF

Welkom_Asterix_2

Geloofsdinge

Afdruk PDF


kwartaalreeks

Die Gemeente bied elke kwartaal 'n kwartaalreeks aan.
Alles in daardie kwartaal word dan rondom die reeks beplan.
Die preke in al die eredienste, ingesluit die kinders en die jeug se dienste,
behandel die spesifieke tema. Elke lid van omgeegroepe word voorsien
van 'n spesiale bybelstudiegids wat in die omgeegroep behandel word.

Die eerste Kwartaalreeks vir 2012 begin op

22 Januarie 2012

Kliek hier om na die vorige kwartaalreekse te kyk

bybelskool

 

Nuusbrokkies

Afdruk PDF

 

Alpha Kursus 2012

Alpha_2012

kinderkampe

 

feesblad
Die Feesblad is nou te koop by die
Kerkkantoor @ R70.00 stuk.
72 bladsye vol inligting en pret.

Lees meer oor:
  • Ons Liggaam van Laslasppies
  • Briewe van ons Bure af
  • Ons gemeente se geskiedenis
  • Stoepstories
  • Vetgemaakte Kalwers
  • Ons drie leraars
  • Gemeentemoeders
  • Ooms en Tantes in Swart
  • Ons Musiekfabriek
  • Grense wat Skuif... Mure wat Val
  • Millenium Kinders en Jeug
  • Mosambiek in 'n Kokosneut
  • Ubuntu
  • Ds. Gerrie se visie vir die gemeente
En nog vele meer...

Die DIGITALE REIS-DVD is ook teen
R45 te koop

 

Twittter_smash
facebook_logo
Volg ons op facebook deur ons blad te besoek. Stuur boodskappe
en gaan kyk wat in die gemeente gebeur.
As jy tot dusver gevoel het dat daar nie eintlik iets op ons
facebook-blad aangaan nie, sal jy moet bontstaan. ons gaan
"social networking" nou 'n prioriteit maak.

Kliek hierbo op die ikoon om na die blad geneem te word.

Ons twiet ook reeds op Twitter en hoop om
'n GROOT lawaai te maak! Ons beplan om die jeug se
band met rooi gesigte te laat!
Skep vir jou 'n Twitter rekening as jy nog nie
een het nie en volg ons waar ons gaan. Dit is gratis!

Jy kan ook op beide Facebook en Twitter
kommentaar lewer op wat ook al.

kalender

Ons pragtige A3-grote 2012-kalender is by
die Kerkkantoor te koop @ R20.
Beperkte voorraad, so, skud op!

vol_kleur_JPEG_-_resized
Lees meer oor ons nuwe logo!

 

 

Publikasies

Afdruk PDF

gebedsbrief

oase_nuus

Jeug_Pinkster_2011
JEUG PINKSTER 2011
SOLDAAT IN
DIE OORLOG
witrivier_sangbundel
SANGBUNDEL

HOE_OM
HOE OM
HANDLEIDING

publikasie_foto

Handleiding vir
Omgeeleiers
Nuut
kalender 2010
KALENDER 2011
Nuwe_lidmate_Okt_2011
NUWE
LIDMATE
Nuut
Kameel_Augustus_2011
Uit die Kameel se Bek
Augustus 2011
Kameel_Oktober_2011
Uit die Kameel se Bek
Oktober 2011

KSB_Nov_2011

Uit die Kameel se Bek
November 2011
Kameel_Jan_2012
Uit die Kameel se Bek
Januarie 2012
Nuut
Volwasse_Kategese
Handleiding vir
Volwasse Kategese
KLIEK HIER VIR MEER
PUBLIKASIES
VORMS
EN ANDER
LEESSTOF

Jeug_40_Dae_Safari
Safari van Liefde:
Jeug Dagstukkies

Joshua Project

Afdruk PDF

Administrasie