|
Hoe lyk ek soms as ek na 'n dol week
by die erediens instap?
|
![]() |
| Wat gebeur in die erediens? |
![]() |
| Hoe lyk ek as ek uitstap? |
![]() |
EK BRAND VIR DIE HERE MET 'N NUWE VLAM!
BY DIE EREDIENS KRY EK KRAG DEUR
SAAM MET MEDEGELOWIGES TE AANBID
Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie,
maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan,
en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom.
(Hebreërs 10:25)
Eredienstye
SONDAG:
Diens vir volwassenes in die kerkgebou: 08:30
Diens vir kinders, Gr R tot Gr 6 in die Kerksaal: 08:30
Diens vir kleuters in die Bovertrek: 08:30
Diens vir die jeug, Gr 7 tot Gr 11: 17:00
Eredienste





