OASE DANKFEES - BASAAR

Afdruk PDF
die volgende nommers kan gekontak word vir inligting:
hannetjie du plooy
072 563 823
kerkkantoor
013 - 751 1644
Ons het die volgende bestanddele nodig:
Ons het bestanddele nodig om so veel moontlik lekker goed vir die basaar gereed te maak!
Enige van die droë bestanddele kan nou reeds by die Kerkkantoor afgelewer word.
Kontak die Kerkkantoor indien jy bederfbare produkte, waarvan ons BAIE nodig het, wil skenk.
Bakpoeier

Baksjokolade Blatjang

Boerewors

Broodrolletjies

Bruismeel

Caramel

Eiers

Groente (vars vir groentetafel)

Ideal milk

Jellie

Kaas

Kakao

Kaneel

Karringmelk

Klapper

Koekmeel

Koffie  & Tee

Kondensmelk

Konfyte (tuisgemaakte)

Kookolie

Maalvleis

Margarien (Stork)

Melk

Mostert

Neute

Piekels

Piesangs

Prego sous

Prego vleis

Room

Rys (Tastic)

Spek

Suiker

Tamaties

Tamatiesous

Uie

Versiersuiker

Vla (Ultramel)

Vla poeier

Vleis (vleistafel)

Vleissoorte (geblik)

Vrugte (blikkies slaai)

Vrugtekoekmengsel

ons het by die volgende tafels hulp nodig:
Gebak
Annamarie Truter (084 677 2503)
Enige soet of sout gebak welkom. Koeke, terte, vrugtekoeke, klein koekies (500 g / 1kg), beskuit, brode.

Kerrie en Rys
Ons kort DRINGEND iemand om te help met die organisering van die kerrie en rys tafel!
Kindertafel
Anneleen Cilliers (073 251 2618) en Annalie Odendaal (074 362 5713)
Geld baie welkom om lekkers te kan aankoop.

Prego’s
Yolanda Wiid (083 928 3967)

Pannekoek
Cecil Thornhill (082 683 2344)

Tuin van Eden
Pieter Reyneke (082 447 3662)
Vrugte & groente, handwerk, naaldwerk, houtwerk, uitgebraaide kaiings, ens.

Nagereg
Yolanda Steenberg (082 903 3112)
Gebakte poedings, koue poedings, vrugteslaai, roomys, ens.
Ontbyt en Teekamer
Neels Pheiffer (084 207 0782)

Vleis en pluimvee
Schalk van Wyk (082 451 8559) & Elize Gouws (kerkkantoor)
Vir vleisskenkings & verwerking - kontak Elize by kerkkantoor

Wit olifante
Ons kort DRINGEND iemand om te help met die organisering van die wit olifante tafel!
Ornamente, pottery, wit olifante (in werkende toestand)

Tweede handse klere
Dina Orffer (082 292 2544)
Ons wil graag die klere vooraf verkoop.

Boeresport - Jeugbediening
Marinda Olivier (083 349 6519)