
Versorging is een van die pilare waarop ons visie staan.
Ons gemeente wil as Liggaam van Christus ’n oase wees wat vir mekaar omgee en mekaar versorg.
Ons streef ons visie na en vereer God deur die werke van die Versorgingsbediening.
Ons versorg deur onderlinge liefde uit te leef, saam te kom in omgeegroepe, deur die swakkes en siekes te versorg en deur na die welstand van gesinne en huwelike om te sien.
Die volgende bedienings val onder die Versorgingsbediening:
- Leraar en medewerker
- Onderlinge Liefde
- Vrouebediening
- Nuwe Lidmate - Nasorg
- Omgeegroepe
- Bybelstudiegroepe
- Pastorale Versorging
- Abba Groep
- Hospitaalbesoek
- Bejaardesorg
- Professionele Pastoraat
- Caritas
- Divorce Care
- Alpha Huwelikskursus
- Huweliksverryking
- Ontdek Jou Plek
Die kontakpersoon vir dié bediening is:
| Ds. Jurgens De Jager | 079 292 9545 | (013) 751 1824 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Versorging


