Getuienis

Afdruk PDF

getuienis


Getuienis is een van die pilare waarop ons visie staan.

Ons gemeente wil as Liggaam van Christus ’n oase wees wat in ons samelewing hulp en hoop bring.

Ons streef ons visie na en vereer God deur die werke van die Getuienisbediening - uitreik en barmhartigheid.

Ons bring hulp en hoop deur die Evangelie te getuig. En ons getuig deur uit te reik in ons omgewing, die res van Suid-Afrika, Afrika en die uithoeke van die wêreld.


Die volgende bedienings val onder die Getuienisbediening:

  • Leraar en medewerker
  • Uitreik
  • Mosambiek
  • Swadini
  • Jivannadi
  • Plaasbediening
  • Besigheidsbediening
  • VGK
  • Naaldwerkprojek
  • Bybelprojek
  • Sendelinge
  • Barmhartigheid
  • Kos– en Klerekas
  • Huis Betlehem
  • Idios
  • Step in Faith
  • Kinder Erediens
  • Jeugbediening

Die kontakpersoon vir dié bediening is:
Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 (013) 751 1136 Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien