Administrasie

Afdruk PDF

administrasie


Die gemeente se visie is om as Liggaam van Christus ’n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en mekaar versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

Die drie hoofbedienings—Aanbidding, Versorging en Getuienis— is volgens hierdie visie saamgestel.

Administrasie is dié bediening wat die werking van die ander bedienings moontlik maak en seepglad laat verloop. Dit sluit kantoorwerk (administrasie) en bestuur van hulpbronne in.


Die volgende bedienings val onder die Administrasie-bediening:

  • Kerkraad
  • Dagbestuur
  • Skriba
  • Administrasie (Kerkkantoor)
  • Kommunikasie
  • Finansies
  • Eiendomme
  • Ella Combrink Kampterrein

Die kontakpersoon vir dié bediening is:
Telefoon: Faks: E-pos:
Kerkkantoor (013) 751 2055 / 751 1644
(013) 750 0079
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien