Struktuur

Afdruk PDF

picture1


Die organogram hierbo is 'n aansienlik vereenvoudigde voorstelling van hoe die gemeente aanmekaargesit is. Die gemeente bestaan uit bykans 50 bedienings waar gemeentelede betrokke kan raak en hul gawes uitleef.

Die bestuur hou toesig oor die administrasie en die drie hoofbedienings, naamlik:
Aanbidding, Versorging en Getuienis.

Die drie bedienings is na aanleiding van die visie byeengebring.

Die visie is:

Om as Liggaam van Christus 'n oase te wees wat
God vereer,
vir mekaar omgee en mekaar versorg
en in ons samelewing hulp en hoop bring.