Hoe kan ek gee?
Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.
En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk. Daar staan ook geskrywe: “Hy deel uit en gee aan die armes; hy bly altyd vrygewig.”
God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan julle saad gee en dit laat groei en julle vrygewigheid ‘n ryk oes laat oplewer.”
2 KORINTIËRS 9:6-11 AFR83
Gee In-Persoon
Maak gebruik van die
offergawe-mandjies tydens
on eredienste.
Debietorder
Om ‘n debietorder-vorm in te vul,
volg die skakel hieronder. Indien
jy enige addisionele vrae het
kontak, stuur ‘n e-pos na
ng@witrivier.co.za
Gee deur EFT
Gebruik die onderstaande
bankbesonderhede om ‘n
EFT te maak.
Bankbesonderhede
Absa-tjekrekening: 137 058 000 2
Takkode: 632005
Rekeningnaam: NG Witrivier
Verwysing: Voorletters en Van
Betaal deur Snapscan of VISA
Laai die Snapscan toep af om
só dankoffers te betaal.
Skenkings
Skenkings/Donasies van kos of goeie tweedehandse klere of ander bruikbare items soos benodig per projek. Meer inligting by die kerkkantoor.