Raak BetrokkeOns het jou gawes nodig in die liggaam van Christus:

E
Administrasie
E
Barmhartigheid
E
Bemoediging
E
Berading
E
Besigheidsvaardigheid
E
Bestuursin
E
Diensbaarheid
E
Gebed
E
Kennis
E
Kreatiwiteit
E
Kuier & Gasvryheid
E
Leierskap
E
Organisasie
E
Rentmeesterskap
E
Vakmansskap
E
Wysheid

WIL U BETROKKE RAAK?

As u wil betrokke raak by NG Witrivier, vul gerus hierdie vorm in en ons sal u terug skakel.

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Name
(Required)

SENDINGOns gemeente het ‘n baie noue verhouding met ons sendelinge en evangeliste.

Ons ondersteun graag hul bedieninge.

Raak gerus betrokke op een of meer van die
volgende wyses:

E
Gebed
E
Finansies
E
Emosioneel
E
Algemene Omgee
E
Kommunikasie

Uitreike & Sendelinge

Uitreike

Sendelinge