
Ons het 'n vars kanaal geskep op WhatsApp
Skandeer die QR kode gerus om op hede te bly met alle nuwe inligting
Uitreike, Sendelinge & Projekte
Uitreike
Sendelinge
Projekte
Hoe kan ek gee?
Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.
En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk. Daar staan ook geskrywe: “Hy deel uit en gee aan die armes; hy bly altyd vrygewig.”
God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan julle saad gee en dit laat groei en julle vrygewigheid ‘n ryk oes laat oplewer.”
2 KORINTIËRS 9:6-11 AFR83
Het jy Sondag se diens misgeloop?Kyk of luister dit nou op ons Youtube kanaal of op soundcloud
Cannot collect videos from this channel. Please make sure this is a valid channel ID.
Error: No videos found.
Make sure this is a valid channel ID and that the channel has videos available on youtube.com.


Sendelinge
Projekte




