Tel| 074 064 5009
Epos | kerkkantoor@ngwitrivier.co.za

Krugerwildtuin Uitreik

‘n Terugvoer videogreep van ons naweek in die Krugerwildtuin.

Swadini

Swadini Terugvoer

Ons vertrek die 20ste Desember 2024 na Swadini vakansie oord. Ons doen poppekas, Glow Run, Carol aand optrede, Geestelike film onder die sterre, Amazing Grace Race, kinder vermaak en eredienste. Elke kamper en spanlid het ‘n ongelooflike belewenis. Goeie verhoudinge word gebou en kinders leer opnuut weer van die Here en hoe ek Hom op verskillende maniere kan aanbid. Die Swadini uitreik beteken nie net baie vir die vakansie gangers nie, maar bied ook holistiese groei geleenthede vir ons Spanlede. Ons vertrek weer die 3 Januarie 2025. Ons sien uit om hierdie jaar weer op die Swadini uitreik te gaan! Hou die spasie dop vir jou inskrywing in die jaar 2025.

Mosambiek

Terugvoer vanuit Mosambiek!

Dit was weereens ‘n suksesvolle jaar, gevul met pret, leer oomblikke en stil oomblikke, saam met God. 

Sien uit om jou deel te hê van ons 2025 span!