Basaar 2024

Dankie aan elkeen! Dit was lekker om saam te kuier en verkoop! Sien julle volgende jaar!

Toe die Basaar die teiken bereik, moes die jong dominee maar uithaal en wys.